
Bloed plasse
Tussen bleek hande en groen sakdoeke
tussen die vlees en glas soek ‘n seun
in bloed na sy sussie… slaap rustig kinders
3 Kommentare
-
-
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Menseregte en morele wysheid projek
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Elroux
Aangrypend hartseer