Jongste aktiwiteit:

Bottervliegie

Bottervliegie fladder flap
dis in my maag
waar jy dinge omkrap

My brein bly spin
oor die liefde wat jy bring
terwyl my hart net aanhou sing

Bottervliegie vlieg vinnig nou
sodat ek my liefie kan onthou
tot hy my weer styf vashou

My hart speel tamboer
vir die troebadoer
wat my hartsnare roer




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed