Jou stilte
Jou stilte
weergalm
oor die vlaktes
van my brein
die reseptors
vang geen sein
als maak nou sin
maar die sin
is woordloos
al kan jy spel
want die letters
staan een vir een…af-geêts
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.