Jongste aktiwiteit:

dans

dans deur die fynbos
dans oor droë duine
dans deur die wynland
dans in die mistige reën

dans deur die fynbos
dans oor wit strande
dans deur die swartland
dans in die geel koringland

dans deur die fynbos
dans elke dag weer
dans deur jou lewe
dans tot eer van die Heer

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed