deur Koos Elsum vir Gedigte Merkers: Natuur Share: verwante: grond Die duif en die doop 10 Februarie 2020 368 gesien 0 Komentare 0hou van Dennebos in Afrika Die dennebos staan mooi gespasie minimalistiese versiering met ‘n bruin mat. ‘n bietjie Groen Dood Steriel. Dan bars dit oop ruigte dik en hoog wit hout Geel hout Swart Hout sing saam in Afrika. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende