Jongste aktiwiteit:

Dialoog (HELP!!) …

Hallo julle

Ek het dringend (vandag nog) ‘n dialoog nodig wat twee hoërskool dogters kan voordra.
Daar is nie ‘n spesifieke tema nie.

Is daar dalk enigiemand wat op sulke kort kennisgewing dalk ‘n dialoog êrens in hulle argiewe het wat ek kan gebruik?
As jy dalk het, epos my assegrootasseblief (borrels47@gmail.com)

Baie dankie!




daar is 'n plek in my waar ek nog jou vingerafdrukke voel waar jou soene nog talm en jou fluisterwoorde saggies weerklink dit is die plek waar 'n deel van jou vir altyd 'n deel van my sal wees ...

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed