Die oerbos
Gediertes klouter
oor die reusestamme
waar die takke
druip met mos
Die hotnostgot tik
teen die ruit
tik-tok tik-tok
Die volk van die vlakte
Die vlakte!
Maar waavoor sou
die hotnotsgot nog bid?
wanneer sy twee groot oӫ
soek na kos en water
Daar swewe in die bruine lug
vlinders groen en wit
en die krokkedil kruip
uit die modder
om na die see te vlug
Die alewige tik-tok
teen die ruite
terwyl die blou apies daar buite
klouter en knoei
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Baie dankie vir jou deelname aan die INK en SA Vryskutskrywer kompetisie, sterkte en mag die beste persoon wen! Kan jy asb net al die inligting wat SA Vryskutskrywer in die kompetisie reëls gevra het so gou as moontlik vir my per e-pos stuur by skryfafrikaans@ink.org.za