
DIE ROOS
Ek wil die geur van ‘n roos ruik
dag en nag omring geen fuik
die opregtheid van die roos
sy blare sal afval ek sal dit opskep
in die heerlikste olie omskep
‘n roos is spesiaal
al wat dit vra is water
so vra ek ook elke dag water
lewende water geskenk nie uit ‘n kraan
van iemand wat my nooit sal versaak
wat keer op keer sal vergewe
van Sy lewende water sal skenk.
Gaan my asb nooit verby o Heer
gaan haal my keer op keer
skenk my van U lewende water
soos die roos daarna smag
smag ek na U
o HEER.
~JAC~`
2015-11-19
(kopie reg voor behou)
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.