Jongste aktiwiteit:

Die val

twee Afrika digters in vlug
kopervlerke na son gerig
offerings van liefde
en drome vol orgies
wat bloei vanuit die mond,
konverseer hul soos twee aurora’s
suid en noord innig stil,
fossiele hang aan ‘n muur
saam woorde wat uit mufklanke swets
alles op die punt van ‘n spie-
uit spoeg!
in ‘n wroegende vlug
en met ‘n kunsmatige vel
bly ons kinders van eie hel
stof tot stof
in die
hier
en
nou

©Morné du Preez




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Tokkies het ‘n nuwe publikasie gemaak