Jongste aktiwiteit:

Die wêreld moet weet (OPDRAG 5)

As jou hart begin klop
en jy dans
grasieus
jou hart klop
dankbaarheid
soos reën
oor jou spoel
goedheid en guns
volg jou
al jou dae
gered
deur Sy bloed
en jy sing jou hart uit
breek die stilte
sodat die wêreld kan weet
hoop, genade en liefde
oorwin altyd
© Charne Harding




10 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed