Dit reën in emmers ….
yskoue winterwoorde
drup sneeuvlokkies op my hart
dit reën in potblou emmers
en waterstrome bring
koelte vir my smart
2 Kommentare
-
Koos Elsum
Dit Reën in Emmers is soos seer bondig maar in gevoel lank. Dit het by my die gevoel gelaat dat eensaamheid baie beter is met woorde, gesels as stilte. Dankie
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Marike@ink
Hallo, ek hou baie van jou gedig, dit is besonders mooi, minder is meer, pragtig verwoord