Jongste aktiwiteit:

ditirambe

op my duin
skryf ek vanoggend
so pure diktong
as diletant
voel ek
die
sipnee
trek my vas
skoon in dikkedensie
loop my gedagtes
hul disnis
teen my
dilatasie
in
divergensie
wat ‘n
diksie

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed