Jongste aktiwiteit:

Doring boom

Doring boom

Die hemel ruim geverf so mooi
sal my lewe eendag so mooi kan eindig
staan ek en verwonder my almal rustig
stil en verwonderd geen gejaag geen
geraas geen onmin net die stilte die
verwondering van die donker doring
bome en die lig wat stadig ondergaan

O Heer hoe kan mens nie glo dat
U HAND alles perfek en op U tyd
laat gebeur het soos in U raadplan
beplan.so moet mens glo en vertrou

kom by my op en ek bid
Vader asb hou ons land vas
moenie dat hy donker ondergaan
nie verf ons land so mooi soos
die Hemel ruim.
~JAC~
10-03-09
kopie reg voorbehou




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed