Jongste aktiwiteit:

DORS

DORS

Die geld in my hand word 30 sikkels silwer.
Die gebondendelde Satynlakens word die grou; silhoeët van ruwe Hout.
Jou rou wellus vermoor my wees;
ruk wilde stukke vleis uit Sy lyf.
Word ‘n mal-kreet van pyn;
ék het dors my God!

Kyk mooi na jouself, liewe Bokkie my babie; en mag jou wees vandag Slowdance op die soom van ‘n droom.
©Liza Daniells




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed