dou
doudruppel
drup nou druppel
gevorm uit vogtige lug
jy gebeur keer op keer
dan hoor ek jou val
en as ek uit loer
val jy op my
nat, soms
koud
op
my wang
op die blare
vonkel jy
in goue
skyn
dieper
as diepste
wyn
verlig jy
al my pyn
© Tearlach.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.