Jongste aktiwiteit:

Dringende terugvoer van alle lede asb: Prestasies op Dig/Skryf gebied buite INK

Kan al die lede wat presteer het buite INK asb dringend vir my die besonderhede deurgee sodat ons julle ook op die gala aand van 10 Nov 2018 die nodige erkenning kan gee asb

Dit sluit in bv. n nuwe bundel/boek uitgegee OF n verhaal in n tydskrif gepubliseer OF n kompetisie gewen OF enige iets waar jy as digter/skrywer moontlik voor erkenning gekry het buite INK

Stuur asb n e-pos aan skryfafrikaans@ink.org.za met al die besonderhede so gou as moontlik

Doen ook sommer nou jou bespreking vir die gala aand, daar is baie nog net ‘n paar sitplekke beskikbaar

Baie dankie

Anzé




Woorde is my asem en skryf my passie!!! Ek waardeer elke stukkie kritiek, verkieslik positief, maar kan die negatiewe ook hanteer. Dankie dat jy die tyd neem om na my werke te kyk en dit te beoordeel. Ek is n Boeremeisie in murg en been... mal oor die wye natuur van plaaslewe wat my omring Ek is getroud met die wonderlikste man (Willie). Ons is geseend met 3 pragtige dogters en 'n kleinseun en 3 kleindogters. My verhouding tot my Skepper loop baie diep en ek dank Hom elke dag vir al die voorregte en genade gawes wat ek so onverdiend ontvang... Loutering is deel van my lewe en ook daarvoor dank ek Hom daagliks want dit maak dat daar altyd groei in my lewe is...

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed