
BESPREEK NOU vir die 3de INK Prestige gala-aand op 10 November 2018
Dit is weer daardie tyd van die jaar wat ons die INK lede gaan vereer!!!
Ons funksie is by Casa Toscana PTA. Daar is ook (vir jou eie sak) slaapplek beskikbaar bespreek asb direk by Casa Toscana. ( www.casatoscana.co.za ) Darlingtonstraat 5 Lynnwood Manor Pretoria.
Bespreek asb betyds want ons het net 120 sitplekke beskikbaar. Jy kan ook in die kommentaarblokkie aandui of jy die funksie gaan bywoon sodat ek tentatief jou naam op die besprekingslys kan sit asb
Andre Swiegers & Lee Friend-Blignaut is ons gaskunstenaars vir die aand.
Hoop om al die INK lede te sien op hierdie glansaand
Vir inbetalings: Jou naam en gala as verwysing asb
Stuur asb betalingbewys aan skryfafrikaans@ink.org.za R180 pp wat ‘n ete insluit. Daar sal ‘n kontantkroeg (vir jou eie sak) beskikbaar wees.
FNB – Modimolle
Ink in Afrikaans
Besigheidsrekening
Rek no: 62588595036
Takkode: 260247
https://www.casatoscana.co.za/index.php/rubica-hall (Kliek hier om foto’s van die venue te sien)
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.