Jongste aktiwiteit:

flitse

.
uit die blou bel hy haar
vertel haar hoe groot invloed
sy as verpleegster op sy lewe
gehad het destyds toe hy
met slang pik gelê het
sulke grepe laat net
mooi gedagtes
veral as dit
dertig jaar
gelede gebeur het
dit bring vreugde en vrede
in haar eensame hart
dowwe oë sien weer
alles wat gebeur
het
.
©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed