Gala aand 22 Oktober 2016
Die groot aand het gekom en ook gegaan. Danksy julle teenwoordigheid was dit ‘n reuse sukses. Hiermee deel ons graag die wenners in elke kategorie met julle:
Wenners (Skryf kompetisie) :
Marleo boekprys & Anton Killian skildery
Kortlys vir digbundels was:
Almarie Truter met Kaalvoet maan
Carma Shaw met Vuurspoor
Elizabeth Greef met Waterlelie se Vleibosriet
Paul Pretorius met Mengelmoes
Louie met Spatsels uit die alfabet se kookpot
Kortlys van verhale was:
Jaco Geldenhuys met Stoepstories
Christo du Plessis (Zymrly) met Loopdop Doep se nasaat
Hennie Fritz met Daar’s gate in my net
Arnold van Zyl met Kinta
Neels Claassen met Die winkende dood
WENNER van publikasie – Almarie Truter (Ammie moon)
WENNER van skildery – Jaco Geldenhuys
Trofees & Sertifikate
Digter van die jaar
Kortlys:
Almarie Truter (Ammie moon)
Carma Shaw
Anzé Bezuidenhout
3de plek – Anzé Bezuidenhout
2de plek – Almarie Truter (Ammie moon)
WENNER – Carma Shaw (Viooltjie)
Gedig van die jaar
Kortlys:
Paul Pretorius met ‘Moedersmart’
Ernst Dos Santos met ‘Hemelbeeld’
Louie van der Watt met ‘Gevangene’
3de plek – Louie van der Walt met ‘Gevangene’
2de plek – Paul Pretorius (Koekekranka) met ‘Moedersmart’
Wenner – Ernst Dos Santos met ‘Hemelbeeld’
Skrywer van die jaar
Kortlys:
Jaco Geldenhuys
Ronel Janse Van Vuuren
Neels Claasen
3 de plek – Neels Claasen
2 de plek – Jaco Geldenhuys
WENNER – Ronel Janse van Vuuren
Verhaal van die jaar
Kortlys:
Johann de Kock met ‘Toe die pap pootjies gekry het’
Carin Marais met ‘ Die eed’
Arnold met ‘Kinta’
3de plek – Arnold met ‘Kinta’
2de plek – Carin Marais met ‘Die eed’
WENNER – Johann de Kock met ‘Toe die pap pootjies gekry het’
Rubriekskrywer van die jaar
Kortlys:
Helena Mellet
Hennie Fritz
Agie
3 de plek – Agie
2 de plek – Helena Mellet
WENNER – Hennie Fritz
Rubriek van die jaar
Kortlys:
Ano met ‘Zoempies se klikkete-klak’
Kiekies met ‘Zambië Kuier 5’
Yvonne de Kock (Vonnie met ‘Eugene terre’Blanche … die mens’
3de plek – Ano met ‘Zoempies se klikkete-klak’
2de plek – Kiekies met ‘Zambië Kuier 5’
WENNER – Yvonne de Kock (Vonnie) met ‘Eugene terre’Blanche … die mens’
Musiek & Liriek
Net ‘n trofee vir wenner – Marieta Calitz
Baie geluk aan elke waardige wenner!
4 Kommentare
-
Ernst
Heerlik heerlik, baie geluk met 'n prag-aand Anze en baie geluk aan al die wenners. Ek baai nog in die gloed :) Dankie! :)
-
LadySoul
Verbasing staar my nog steeds in die gesig. Wat n heerlike gevoel. Ek is bly DAT alles goed afgeloop het in die sprokies tuin. Dit was pragtig. Baie geluk julle!
-
Viooltjie
Dit was voorwaar 'n heerlike aand, Anze. En so lekker om al die mense te ontmoet. Die funksie het goed afgeloop en hAp Huis is pragtig. Baie dankie vir al die harde werk wat jy ingesit het :-)
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Vonnie
Baie, baie dankie vir 'n wonderlike, fantastiese aand Anze! En aan al die wenners, ook 'n hartlike veelsgeluk van my kant af.