gesin
ons s’n
is nie noodwendig hulle s’n nie
pa, ma, kinders, hulle mans en vroue
al ons kleinkinders en agterkleinkinders
alles in een sin maak mos ons gesin
ons s’n
so lank so ver uitmekaar gewoon
so baie water in die see geloop
nie kleinkinders sien groei
nie deel van hul lewe
ons s’n
maak die beginsel van gesin nog saak
waar ouers en grootouers oor waak
kinders vir hulle kinders sorg
christen grondslag geborg
© Tearlach.
If you educate a man you educate an individual, but if you educate a woman you educate a family (nation) Dr. James Emmanuel Kwegvir-Aggrey (1875-1927)
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.