
Gooi die nette uit
U weet, U sê:
Gooi nou die nette uit!
U het die vangs bepaal.
Daar’s geen beperkings –
Baie meer as wat ons bid of dink.
Meer as genoeg om uit te deel.
U bring wat U bestem.
Op U woord sal ek wag.
Op U sal ek bly hoop
Vir stampvol ,oorloop volle net.
Wat U gee, sal ek vat.
U seëninge skeur die net.
Daar is genoeg vir vriend
in ander boot.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.