Jongste aktiwiteit:

Maria

Vader, met U liefdestaal
het U u saad geplant.
In maagdelike
Vrugbaar liefdes land
Daar het U Seun gegroei.
Sy tydige geboorte
‘n geskenk
Aan mensekind.

U plant u liefdesaad
hierin my hart.
U liefdeswoorde
groei in vrugbaar land.
U liefdesdade is genade
Wat geboorte skenk
Aan liefdesdade
ook in my klein hart.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Karina Nel het n geregistreerde lid geword

  • Karina Nel het n geregistreerde lid geword

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak