Jongste aktiwiteit:

Hart-ritme

Jy is my winter se kagelvuur
lente se wildste geur van jasmyn
my somer se warm son
my herfs se lekker bederf

Jy is vier seisoene in een dag
ek hoor jou in die wind se lag
voel jou in die son se warm brand
jy’s die opwinding in my hart
na die reӫn se val

So sal jy my hart-ritme
nou, mǒre
en vir altyd
in vier seisoene kan voel




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed