Jongste aktiwiteit:

hart

.
met bloeiende hart
sit sy oor die balkon en staar
ver oor die see lê daar misbanke
soos die see heen en weer skommel
so skommel haar gedagtes verward
die seer lê vlak en skreeu hard
so hard dat dit druppels pers
uit oë reeds droog getreur
soos die misbanke
sal dit ook
verdwyn
.
©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed