Jongste aktiwiteit:

In kort opgesom

Soos altyd is nog nou
vir al die dinge en dan nog
lӗ jou glimlag
stil in my verlange toegevou

Al is ek nou nog net
en van al die dinge
wat my hier wou hou
sing nog net die winterwind ….

en nou’t ons net maar nou
‘n gevoel wat geen rus kan vind
dalk nog hier nog daar
word ‘n stukkie van hierdie sprokie waar




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed