Jongste aktiwiteit:

In Ligte Luim

In Ligte Luim

Kleintyd het ons gesing
daar is tien mooie meisies en
ek sê vir jou ek het een na
die ander so goed beskou,
hulle is fraai om te sien en
ek hou van al tien, maar ek
durf nie met tien meisies trou!
Hoe kies ek dan net een lied
want almal klink so fraai , ook
vroeg môre as die haantjie kraai
nog voor die daeraad verskyn,
en dan volg ‘n paar reëls oor die
stilte en eerbied in die bos want
die liewe Heer
gaan deur die woud,
die liewe Heer
gaan deur die woud – – –
Nee, vanaf my kinderdae tot nou
is al die liedere soos tien fraaie meisies
en ek kan nie net een kies nie – – –

Janetta – Helena [Babs]©




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Taai het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Lollie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Taai het ‘n nuwe publikasie gemaak