inbors
rondborstig verklaar
jy, die politikus die leuen
verklaar jy dit as waarheid
gemors wat jy is, reeds gekis
slegs tyd sal jou leer, teer en veer
daar is mense met ingebore eerbaarheid
dan is daar politici, met gewetenslose ambisie
gewete, waar is jou begin en einde klein
as jy maar sterker was, eerbaar was
vas kon staan in jou baan
jouself kon identifiseer
as ‘n man van jou
woord
© Tearlach.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.