Kaalvoet klong
Kaalvoet klong
Deur: Ryno du Plessis
In ‘n wêreld van pak en das is jy in gesuig.
Die familienaam moet voortleef.
Geld en roem-is jy mee verdoem.
Tog, al wat jy wou doen, is gewoonweg leef.
Kaalvoet die aarde onder jou voete voel.
©️ Ryno du Plessis 2026
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.