ja en nee
my duin het reeds geruime tyd ‘n probleem
‘n probleem wat vas skop en nie wil verdwyn
oplossings is maar skaars en raad nog skaarser
elke oggend stond pryk die son se rooi gloed
soos altyd verskyn dit in die ooste
dit sak steeds in die weste
maar die Woord
word elke dag
vir elke
jan
rap
en
sy
maat
verander
om te pas
by sy of haar
politieke
gevoel
hoe
rym
dit dan
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.