Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: jacobsbaai

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 22 Oktober 2019 Aantal woorde: 48 428 Kere gelees 10

op die drempel van die see
weg gesteek in ‘n hoekie
lê daar ‘n pragtige baai
met ‘n strandmeer
wat getuig van
ewige getye
laag en hoog
vorm dit ‘n boog
van blou water golwe
wat met wit kruine troon
oor rotse wat die baai soom

©Teárlach




TEMAS
2 Kommentaar
  1. Anze

    23 Oktober 2019

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Oktober 2019 projek – Kleur

  2. Tearlach

    25 Oktober 2019

    Baie dankie Anze

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 1206
Kommentaar telling: 153

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 133 gaste aanlyn

Bydraes – Argief