Jongste aktiwiteit:

jy


jy, sy, hy, ek en hulle
maar van almal bly jy
die uwe is maar skaars
wanneer dit kom by daar
maar jy is altyd maar daar
in my drome en gesigte
bly jy altyd die eerste
of soms die laaste
maar dan weer
wie is jy dan

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed