Ma Wees
Ma Wees!? Soms is niks goed genoeg nie, soms is heeltemal teveel nie eens goed genoeg nie. Ek sit en wonder, hoeveel vrouens (ek bedoel ons praat van ma’s) voel vandag, more is dit moedersdag en ek is nie genoeg nie, nie goed genoeg nie, nie mooi genoeg nie, nie maer genoeg nie, nie ryk […]
‘N MA. ‘N TROUROK; EN ‘N VISVINGER
‘N MA. ‘N TROUROK; EN ‘N VISVINGER Môre is Moedersdag en ek verlang so baie se baie na my eie persoonlike ma……. My ma was n Vyfrose-vrou. My ma was ‘n Debora en ‘n Ester sommer als ineen – soos ‘n warm beker tee op ‘n koue, windverflenterde fraaiingdag, krisisbestand en sag op die gemoed. […]
Nikkerboll herrinneringe
Oupa-pa druk ‘n tien sent in my hand. Ek staar ongelowig daarna. ‘n Hele tien sent. Sjoe, en dit net omdat ek die tuin help skoonmaak het. Ek rol die silwer munstuk in my hand rond. Ek voel soos ‘n koning. Ek glip die stukkie goud vinnig in die sentesakkie van my langbroek. Dan drafstap […]
Skimme in die nag
Dit is volmaan en ’n half grillerige atmosfeer daal op die plaas neer. Maryna Marais besoek haar oorlede pa se broer na tien jaar, vir die eerste keer weer. Sy sit by ‘n flouerige lamp en lees ‘n storie boek wat sy in die studeer kamer gekry het, haar oorlede tannie Thelma was baie lief […]
Stemtoetse
Stemtoetse In ons standard ses jaar op skool was dit soort van verpligtend om stemtoetse te doen. Elkeen moes ’n beurt kry om so ’n stukkie solo te sing sodat die sangjuffrou kon bepaal waar jou stem inval op die toonleer en seker ook om sommer dieselfde tyd te bepaal of jy enige sangtalente het. […]
Toe vat daai garage-mannetjie my mos vir ‘n ride – of nie
Toe vat daai garage-mannetjie my mos vir ‘n ride – of nie So deur die jare steek die gesegde “spyt kom te laat” al meer en meer sy kop uit. Hoekom het ek nie in die Bybelkunde klas die tyd wat ou Dup nie in die klas was gebruik om ‘n tikmasjien beter te verstaan […]
Bende Bende
(brons) ‘Tweede pouse, vergaderplek nommer vyf. As jy klaar gelees het, skeur die brief op en eet hom. Hierdie boodskap mag nie in die vyand se hande val nie.’ Ek hoef nie weer die briefie, wat ek agter die toiletbak in die vierde toilet van die deur af gevind het, te lees nie. Ek weet […]
Stemdag
Woensdag gaan ek stem. Ek gaan my demokratiese reg uitoefen om ’n sê in die toekoms van hierdie land te mag hê. Gaan dit ’n verskil maak? Ek weet nie. Inteendeel, ek glo nie. Ek dink die korrupsie het al so ver en so diep ingesyfer dat ek selfs die uitslag van hierdie verkiesing nie […]
PER DALKS MOET EK ‘N NON WORD
PER DALKS MOET EK ‘N NON WORD Uhm – Liewe Bokkie my babie; as jou voetspore noual vir ‘n rukkie geplet is hier in die ruwe grond van geliefde ou Ghwarriegat, nê, dan sal jy bitterbaie goed weet dat ek is nie jou tipiese, gemiddelde, tuinblommetjie soort van vroumensmens nie – my hart is wise-ass […]
As hy nie beter is nie bel maar weer
Bel môre weer In Bloemfontein is ‘n loodgieter wat nogal trots op sy werk is en al die mense wat vir hom werk word goed op hul tone gehou. Maar die man het ‘n uitstekende humorsin en hou ook nie daarvan dat mense met hom moet probeer mors nie. Een Sondagoggend net na kerk bel […]