Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesArtikels(Bladsy 21)

‘n Jaar of wat gelede het ‘n slim duitse regissieurin in ‘n koerantonderhoud gesê, „Boek is boek en film is film.” Die vraag was, hoe daar sulke groot onderskeide kan wees tussen boeke en die films wat daaruit ontstaan. ☼ Wat opgeskryf is, kan nie alles verfilm word nie. Dis dieselfde by „die boek van […]

Is dit die Moontlikheid? In ons tyd, in ons kultuursirkel, hier in Europa is daar seker skaars nog iemand wat nie van die mag van die wetenskap oortuig is nie. Ons word reeds die een geslag na die ander opgevoed in die wete dat die wetenskap die probleme oplos waaronder die mens­heid ly, dat die […]

WIE skryf WAT, HOE maar veral HOEKOM? Bastertale Afrikaans nes Engels is ‘n bastertaal. Dit weet ons al; oor die ontstaan van Afrikaans het ons geleer dat het taal verskeie „taalpeetjies” gehad het, naamlik die Hollands van die sewentiende eeu, die destydse seemanstaal, Maleis, Frans, die Strandlopers se Khoi, Duits, Engels en al die Bantoetale […]

Dis ‘n polemiese artikel. Geen kru taal nie, maar religieuse fondamentaliste kan hiermee ontevrede wees: DIE ALLERHOOGSTE Iemand het ‘n artikel oor die ontstaan van die wêreld geskryf☼¹. Hy was nie daarop uit om snaaks (grappig) te wees nie, maar het humorvol ‘n lys van ons skoolwete of -kennis opgestel. En hy het nie vergeet […]

Bybelvertalings — In die lopende gesprek oor bybelvertalings kom by tye die begrip interpretasie voor. — In ‘n radiosending het iemand gemeen dat dieselfde retoriek van 1933 en 1983 weer aan die oppervlakte dryf: — „Ek is ‘n besondere bybeltaal of -styl gewoond (Moses het mos Nederlands gepraat, hoekom nou Afrikaans?).” Of – „Hulle skryf […]

Teenoorgesteldes saambring [Wat hier volg, het ek opgestel om ‘n tweegesprek tussen ‘n gelowige ateïs en ‘n oortuigde Christen in gang te set; dis ‘n verwerking in Afrikaans van die gedagtes wat ek jare gelede eers duits neergeskryf het. tje] ✽ Beste vriend en kollega, tussen ons twee lê klaarblyklik ‘n kloof insover ek alte […]

LANDREGTE Baie mense „is daarvan oortuig” dat hulle aanspraak op grond het wat eintlik aan hulle behoort, maar waarvan hulle momenteel uitgesluit is. Baie mense „is daarvan oortuig” dat hulle grond besit, wat hulle voorvare op wettige wyse bekom het – òf gekoop, òf deur ‘n regering toegeken, of hoe ook al. Nou bots die […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed