Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 104)

    eenkant is dit rooi anderkant turkoois getooi van sonsopkoms in die Ooste en die Maan se laaste strale in die verre Weste prent my baai   min aardse beelde is so pragtig en mooi as die ure van dagbreek en dan die salige skemerure rein en skoon vertoon in kleurvolle pallet   waar […]

  skeur die aarde oop druis die golwe oorweldiggend skeer die suid-ooster onvriendelik ween skares van vertwyfeling gaan harte stilstaan van vrees   tweifel ek in ongeloof bewe ek in vreesbevangenheid soek ek na ander bakens in my lewe raak ek verlore in die stryd sneuwel ek daagliks in sonde   glo ek nie – […]

    klanke van jou siel speel mozartnote op my oor dieper, mooier en geseënd is jy as meeste bladmusiek in my lewe wals jy deur my dae – verdwyn jy onder horisonte van seëbeeld in elke grys sonsondergang wees my fanfare, my trompetgeskal wees my diepste dal waar musiek kan bykom gedagtes en drome […]

  as duin ‘n rots was sou ek dit dalk ‘n klip genoem het   sou my hart verhard sal ek dalk ongenaakbaar geleef het   wat is dit van ‘n duin dit smokkel met my kop veranderlike gees   drome op my duin met fynbos getooi in pers wil my tande kners   wat […]

    koelte sak toe oor die weskus donker wolke trek saggies oor spoedig val die eerste druppel   vroeg al kordaat fisante vandag heerlike verfrissende reën geval nou gaan fynbos en vygies blom   selfs die ergste wind het gedraai tolbosse lê verslae alleen en tuur gemoedelik grom-brom kransduif   net geoefende oor kan […]

  ‘n dowwe skoot tref nie ‘n dowwe skoot verwek nie .n dowwe skoot weerklink nie ‘n dowwe skoot bly verdwyn   hoe dowwer die klank – hoe dowwer van baie harde klanke verdoof gehoor harde eentonige skerp klanke maak skade krap op ‘n sinkplaat skryn jou oordrom   my dowwe oor luister intens teen […]

  om iets groot te verstaan om daardie iets met jou begrip om-te-vang, te verwerk en begryp so moeilik jy dit vind om iets groots te kan inneem en verstaan so moeilik is dit om iets baie klein te verstaan   U grootheid breek alle grense U grootheid oorspan alle begrippe U grootheid ontstaan voor […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed