Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 105)

    van vroeg af styf om af te kan buig is raar op sy hurke gaan sit taboe maar loop kon hy loop en stap dit alles te danke aan die melk die virus het in melk gekom stille monster wat verlam party het in ysters geland ander het dit nie gemaak ‘n epidemie […]

    soos dief in die nag uil wat skeer oor die duine volg doelgerig skadus van ‘n rot wat vreesagtig piep in vlug   deur gedagtegange sluip herinneringe luid in nagmerrie drome vervat koets breinselle vervaard   oorheersende tamboergeluid wat ritmies vreesaanjaend juig bring oer-reaksies in spier en vlam voel vingers en bene verlam […]

    botterblommetjie skyn jou bottergeel kelkblare en stempel vol van heuning in ligte seebriesie word jy geil vertoon reuk versprei wyd oor my dorre duin   uit groen blomstengels groei jou fleur ontluikende sonstrale van lig en kleur selfs ou skilpadjie vind jou aangenaam hy peusel aan jou geel blare en steun   ver […]

  deo valente as dit God se wil is   jy wat sê: vandag of more sal ons na hierdie of daardie plek toe gaan jy wie nie eers weet hoe jou lewe mōre sal wees nie jy moet liewer sê: as die Here wil sal ek dit of dat doen   ‘n siening wat […]

Toe ons nog was, Klein, jy jonk Kon ons val, huil, seerkry, lag En in speletjie kerkwyn verdronk   In die poele van jou grysblou oë het ons sproeireënlafenis gevind en deur die vensters van jou siel Was ons met mekaar verbind   Die gat wat bloed laat Is veel groter as die van water. […]

LED-lig blou sy oë blink-verhewe in glans agter glas wasem sy asem flikkerende algoritmes kodeer sy hart klop skommel die God-geordende ‘pixels’ van die heelal met voortdurende F-stop en sluiterspoed verstellings wat die etiese-ordepatrone van die mens se moraliteit aanval sakpas GPS-ruitverwysings plot die mens gekodeer binne digitaal-kliniese ‘servers’ en ‘WI-FI’-seine skommel die lug ons […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed