Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 106)

  kongenitaal is jou karakter al veg jy en rebeleer jy daarteen kan jy jou strepe in kolle verander jou oorgeërfde neiging to barbarisme toeverf met sosiaal aanvaarbare gedrag alles wat waar is verander in leuens om polities korrek te kan vertoon aangeleerde norme en waardes soos koesisters verdraai in taai toffies versmaai tog..kan dit […]

    “daar onder in die vlei stap ‘n mannetjie”   sy lyf is so krom en so skeef sy hare deurmekaar sy oë laat my beef   waar sou hy vandaan kom wat bring hom hier om is hy dalk honger   degressief is geen woord wankelrig is sy lyf klou hy vas aan […]

simfonie   die kakofonie van klank skryn soos krassende kraaie                       dissonant  steen des aanstoots                 stem elkeen blatant in                       solo  ‘n instrument  met wedywerende toonhoogte                        en tiradiese tempo  kerm crescendo’s selfsugtig                   falsetto in stryd teen

  “Niemand is so hopeloos verslaaf soos diegene wat valslik glo dat hulle vry is nie. Die waarheid kom uit die diepte van hul gedagtes gehou deur meesters wat hulle met leuens regeer. Hulle word gevoed met valshede totdat verkeerd soos reg in hul oë lyk.” “Johann Wolfgang von Goethe”   my duin is ‘n […]

    drie, sewe en tien drievoudig drie is nege nege plus een is tien drie plus sewe is tien wat laat dit my sien die eenvoud van lewe binne ene opgesluit maak modern data open deure met ene en nulle ons op grondvlak speel met ene, nulle Hy op hoogste vlak speel met drie, […]

  essensie van volksiel lê in ‘n vrou nie enige vrou wat rokke dra diė vrou wat haar man kan staan   saam met man en haar kinders het sy met wye rok gestap oor berg-en-dal het hul getrek   saam het sy en haar kinders gesit elke gebedskring om kampvuur geloof en vertroue in […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed