DIE VYF MILJOEN RAND MOORD HFSTK 2
Terwyl n verdwaasde Chantal haar gesig afvee, onder die vraende blik van die ander mense in die klub, is Stefan die eerste een wat tot verhaal kom. “Chantal, ek sal nou dadelik moet huis toe gaan om te kyk wat ek kan red. Iemand het ons verraai en ek sal graag wil weet wie dit […]
Omwenteling
Jy dryf saggies in jou eie donker rond En raak stilletjies weg stukkie vir stukkie verloor jy jou self Dag na dag Vir ‘n leeftyd lank Jy word ingesluk Amper verorber Vir ‘n oomblik, net voor jy groet, Sekellag jy Jy is ‘n vegter Al lyk dit nie so nie ‘n oomblik se rus En […]
#WhiteMenMustFall
die donker dolkpunte van hul ideologies pupille sny my keel-af slagofferlam Wit Middeljarige Man : en natuurlik glimlag ek beleefd terug
Elegie
Elegie Ouboet, hoor die nanag se sang, die roep van die korhaan hang nog in die lug en die nagvolkies bang, het lankal die slaap gaan opvang en ‘n nuwe dag strek hande na jou uit nooi kom en leef voluit— Ouboet, hoor jy die voëls se gekwetter, die natuur se wekkers vrolik trompetter, ontwaak […]
Gister-ek
Ek wens ek kon met myself praat, Maar nie op so ‘n manier wat ek mal lyk nie Ek wil met die ek praat wat amper nie eers ek is nie Die ek wat nog vashou aan seer Die ek wat in sy bed lê en bang is vir more Die gister-ek As ek net […]
Gelukkig-klink-gedigte
Drome Skuil in verse Pyn Agter woorde ‘n hartseer-traan Op die papier Waar ek sê Jy maak my gelukkig My vuis Slaan woedend ‘n Glimlag Tussen lyne vas Woorde Verse Paragrawe Oor jou In ‘n koevert Netjies geseel En vir altyd Toegevou
Help my onthou
help my onthou die droomblou in jou oë as ek liefd’ryk daarin kyk voor gedagtes grys word en skakerings mettertyd sleepvoet daaruit wyk help my onthou die strelend lied van jou stem as jy male sonder tal neurie hoe kosbaar ek is en hoe jy voel spesifieke klank sal stadig verdwyn soos organe oppak deurtrek […]
Een twee drie blok myself
Hoop sonder ophou al is daar geen hoop en glo sonder einde al kan jy nie meer glo. Bo my blok die plafon dat geen gebed deurkom. Onder my lê klippe gesaai wat my laat val en draai. Goed gekondisioneer, gebreinspoel en geleer om te glo, hoop en vertrou. Hoe hou jy aan, as dit […]
DIE VYF MILJOEN RAND MOORD HFSTK 1
Laurika Botes is wat n mens sal beskryf as die gemiddelde gelukkig getroude stadsvrou. Sy is 25 jaar oud, n aantreklike blondine met lang krulhare, wat soos watervalle op haar skouers neertuimel, goed gebou met n fietse lyfie. Haar ligte grimering is altyd perfek en jy sal haar altyd in n vrolike rok of rompie […]
Dieptes
Dieptes In geestelike resessie gevange in donker kelders van depressie doolhowe wat lei na nêrens, vaag elders— Uitgange is versteek jy bly verlore vassteek elke oplossing ‘n impasse en gladnie opgewasse aanvaar jy alles gelate verlate jy’s geen bate— Die put het geen lere ook geen wysgere om ‘n tou af te rol en jou […]