NB!! LEES ASSEBLIEF | INK MODERATOR
Beste INKers Julle passie vir woorde, of dit nou in die ritme van ’n gedig of die verweefde drade van ’n kortverhaal is, dít laat INK lewe. As moderator wil ek julle aanmoedig om die volle waarde te benut van die dienste wat julle ledegeld ontsluit. Hierdie dienste is ontwerp om julle skryfwerk te […]
verstaan
wie sal ooit verstaan die boereseun se wentelbaan die jong boeremeisie wat taan alleen teen oormag van haat staan hulle vandag alleen wie sal verstaan die besluite van ons jeug om beter weivelde te vind midde onge-ewenaarde prestasie vlakke verstaan dan tog wat europese woorde vir jou en jou kinders beteken […]
Wat bly oor as daar niks is
‘I killed the sun so that i could have the moon’ Jy was ‘n skadu gewees; van iets wat jy voorheen was, nou is dit net as. ‘Now the moon is full and i miss the sun’ Dit is winter, wagtend vir sneeu; die mure is kaal en skroei; iewers in ‘n hoek wil ek […]
stof en stilte Goud
stof en stilte op skilferige stoepsement tussen sukkelplante in ou koffieblikke sien ek die verbete trek om sy mond en volg sy oë waar dit wye draaie oor die werf loop – tot ver verby die lyndraad en gaan stilstaan by ’n windpomp wat weer wes kyk die gloed van die sakkende son belig die […]
oggend serenade
korrel geluide van vinknes winter se ooswind loei koud ver agter ruis golwe so oud selfs mossie probeer sy bes miskien was dit beter in woud vars bene en asem wat kon hou voetpad op, teen kranse vasklou waterstrome was nie so koud soos kraaie kras by dagbreek grou prikkel geluide […]
Straat Prediker.
Straat Prediker. (Brons) Dit was ‘n bloedige warm dag. Ek het in die parkeer area van die winkelsentrum in my motor gesit en wag vir my man. Tussendeur die gedonder en gebulder, van die letterlik helse geraas rondom my, hoor ek hom. Bo die gedreun van die doef, doef, doef dromme van die wêreld, […]
Lewenstappiserie
ń lewe saamgevoeg en inmekaar gevleg ń lewenstappiserie uiteenlopende rigtings raak jy meester van jou eie geveg in sienings en in stigtings kom uitdraaipaaie en jy moet swenk spore wat meer takke in bring en jy aandag daar aan moet skenk somtyds word jy daarin gedwing staan jy verstommend verbaas kry jy al die hoekoms […]
Bitterbessiebos
onaangenaam kom lê dit diep ń brandende bossie giftige smaak spore van verlange strepe lê oor die wange verkleineer en uitgewerp in ń gebreekte spieël lê die skerwe uitmekaar geskeur en geen terugkoms die uiterlike voorkoms met ń negatiewe uitdrukking ń onverskillige gesindheid van neerslagtigheid beur deur die kokon van verwerping skielik beur daar ń […]
Emansipasie (… ewige konsternasie) BRONS Mei 2025
BRONS MEI 2025 Emansipasie (… ewige konsternasie) Sleeptongende woord’ val spykers se klakkelose reën heilig is die grond waarop ek staan. Tjankende winde kwyn blomblaar prag se fluister lust’loos is die lewelose liggaam. Versluierde siel peins naak gewaad se mis-triestige grys rustig is die digterlike muse Bloedbevlekte vlerk erodeer gedagtes se diepste blou veilig is […]
teenwoordig
meld aan: sê hy die korporaal me die houding een na die ander kom die name stakato-stemme asof hul seker wil maak dat almal hul stemme kan hoor in stemme van ons verlede hoor ek soms nog daardie geluide wat my identifiseer het as een van groep wie en wat en hoe […]