Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesRubrieke(Bladsy 31)

Regie in MODERNE ROLPRENTE — ook nie so modern nie — [Deel 2] Miskien is die woord „kamma” presies dit wat ons soek. Alles is kamma, alles is virtueel. . . En wat is dít nou: „virtueel”? Dit is so asof wanneer iets so te sê soos iets anders sou kan wees, of kon gewees […]

e midde van die werksdinge van hierdie dag, is daar ’n klompie melodieë wat tydig en met klinkende reëlmaat my gedagtes na hierdie skryfding terugroep. Iets waaroor ek beide bly en hartseer is. Sedert die begin van die skryfperdjie, was 2017 die jaar waarin ek die minste skryfstukkies of opstelletjies die papier laat sien het. […]

‘n Terugblik op 2017: Die jaar het rof begin. Van ‘n blink toekoms op Stilbaai het net die suur van verraad en hofsake oorgebly. My wêreld het oornag drasties verander en ek moes introspeksie doen oor die pad vorentoe. Verdere negatiewe gebeure in die begin van die jaar het my nog verder in ‘n maalkolk […]

Wel, dis seker nie “nuut-nuut” nie, maar wanneer jy die wêreld van boekbemarking betree sien jy hierdie webtuiste met nuwe oë: Goodreads. Ek het onlangs ernstig begin om my boeke – en boeke waarin my werk voorkom – te bemark op al wat ‘n sosialenetwerk is. Wat ek agtergekom het is dat meeste lesers hul […]

FRANTZ, die film „Ek wou vertel hoe leuens en geheimnisse in dramatiese tye soos oorlog mense kan help om te oorleef. Die leuen is ‘n metafoor vir ons behoefte en verlange na versinsel, na uitgedagte stories – en dus ook na films.” – François Ozon Dis 1919, onmiddelik na die eerste wêreldoorlog in Quedlinburg in […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed