fluisteringe van Flora
in die tuin van die lewe groei daar soveel blomme in alle kleure elkeen spog met eie kleur en geur groot opwinding as blomme bloei in die boeket van jou drome spreek blomme in hul eie taal rose vir liefde, diep en rooi lelies vir reinheid, wit soos sneeu viooltjies fluister in nuanses van blou […]
Beminde Stiltes
As ek vandag net een ding kon sê sou dit die ongesproke weemoed wees die woorde wat verstom en verwees dit sou seker nie sonder seer wees nie want al die trane in die wêreld kan nie regmaak wat stukkend is nie kan nie terugbring wat ons verloor het nie dit sou seker ‘n sonnet […]
Kleurvol
(Brons) Kleurvolle Mei Mooiste Mei ek kyk hoe die somerson verby gly dis ń nuwe seisoen wat my hart verbly al hang daar druppels dou aan my ruit ek verbly my, die seisoen is God se besluit Ek luister na die fluistering van herfswind goue grassade moet ook buig in die wind langs die stofpad […]
Sterk staan
Storms alleen in my skuiling waar hartseer my beklee verdrink trane in my oë my wonde lê verskeur woeste waters verslaan my in geskarrel tussen branders veg ek vergeefs teen ellende my brose siel kom tot sterwe tyd tik genadeloos verby uitgeput lê ek in stilte hef my bedroefde oë na bo my angsgeskree eggo […]
Dit is so (silwer)
Die listigheid vra selfvoldaan en saai die eerste twyfelsaad Is dit dan so dat God gesê het vermy die kennis van die kwaad? Eva se antwoord lok repliek wat sê – nee God is net bevrees dat jul deur hierdie wonderkennis aan Hom gelyk sal wees – en deur die eeue hang die vrae in […]
JOU KIND SE WAARDE
Om te kan wen is seker lekker, maar om ‘n wedloop te voltooi is vervullend. Ouers pas enorme druk op kinders toe om te presteer die beste te wees want hulle maak nie verloorders groot nie. Dit maak my hart seer om te dink waardeur so kind moet gaan in hul lewe. As kinders nie […]
OMG
ek leef maar ek lewe as vreemdeling tussen “ektsjoallie” en die “ekzektsjoallie” roep my stem in woestyn van “modernistiese” gebrabbel kan ek skaars uitmaak wat gesê bedoel word met wat ek hul hoor sê skrynend klink die uitroep op: “O My God” soos jellie hang dit in die lug en op eter […]
MOEDER
MOEDER Die Moeder van my… Sy het my lank reeds vooruit gegaan tog pink ek telkens nog ‘n traan as ek na haar kleinkinders kyk, Ek weet hoé sy dit sou waardeer. om hul vas te hou, al was dit net een keer! O, sy het goed verstaan en verbete gekeer, as die lewe […]
Dit begin by MY! (Silwer)
Kuberboelies is ‘n realiteit. Ons almal het dit al gesien gebeur – iemand maak ‘n plasing op ‘n blad, en skielik word hulle oorval met kwetsende boodskappe, spotprente en selfs doodsdreigemente. Het jy al ooit gewonder waarom ons dit aan mekaar doen? Die antwoord lê in ‘n komplekse knoop van sielkundige, sosiale en tegnologiese faktore. […]
HEMELVAART
Vandag vier christene oor die wêreld hemelvaartdag. Wat beteken hemelvaart vir jou ? Is dit net nog ‘n dag op die kalender of beteken dit in jou geloof iets vir jou ? Hemelvaart, die dag wat Jesus opgevaar het om aan die regterhand van ons Vader te gaan sit. So baie dinge het verander in […]