Jongste aktiwiteit:

Projekte(Bladsy 442)

Die man met die ligblou oë – deel 3 Oppad teug na sy woonstel maak Daniel die koevert oop. Daar is ‘n enkele handgeskrewe nota in. “B398 lughawe 02h00 vannaand. Wagwoord is BWANA MKUBWA. Bring die goedere na 332 Parkstraat, goederestoor 7 teen 04h00”. Daar is ook ‘n dowwe foto van Susan in die sitkamer […]

Die man met die ligblou oë – deel 2 ‘n Paar weke na die koffiewinkel aanval en die dag wat Susan in die hospitaal moes spandeer, stap sy en Daniel deur ‘n winkelkompleks. Hulle het weer ‘n koffie kom geniet, die keer by ‘n ander winkel, want die herinneringe aan die terreuraanval was vir Susan […]

ONS HEILAND Ons Heiland is gebore Betlehem se Jesuskind die blinkende môrestêr kom die wyse manne van vêr hulle bring die feesgety Klokke weergalm in die hemel trompetgeskal word uit basuin in die stal lê die heil’ge kindjie wat die blye boodskap bring wat diep in ons harte sing die wêreld is verlore sonder hierdie […]

onthou jy hoe pers die jakarandas in oktobermaande blom as geure van laventel op die morewinde kom onthou jy nog hoe vrolik die pieterpol kan sing met sy borrelende wysie die lente vir jou bring en die bokmakierie-liedjie in die vroeë moredou helder in saffierblou lug “piet-my-vrou, piet-my-vrou” o oktobermaand kom giet tog weer jou […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed