Jongste aktiwiteit:

Projekte(Bladsy 452)

“Skenk ons ‘n helder Somerkersfees in hierdie land O, Heer!” Koos du Plessis Suid-Afrika sing kersfees kersfees. ‘n Fees van kerse? Vier ons dan die uitvinding van kerse? Of die verskeidenheid daarvan? Dalk moet ons die produkte waarvan dit gemaak word ook vereer? Byewas, parrafien en so aan ……. Nee, ek is nie waansinnig of […]

Druppelprismas Roggelweer en blitse het die nag soos dag verlig dreunend my drome ontwrig met venstertik van druppeldans het reën se nagmusiek soos vioolklank oor tjellodreun nag in watersimfonie deur opbou na crescendo verander tot oggend skoongewas sy lig deur druppelprismas in duisende kleure teen mure laat dans en waterspore in poele langs elke pad […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed