Wenners: November 2017 – Oop projek
Baie geluk aan die volgende lede
GEDIGTE:
1 ste plek: Carma Shaw met nie soos glas
2 de plek: Caren Kearley met Gebroke denker
3 de plek: Francois Meyer met Konform
GEDIGTE EERVOLLE VERMELDING:
Anzé Bezuidenhout met Uurglas-tyd
Caren Kearley met Vandag se wag
Caren Kearley met Eensaam
Carma Shaw met Verwagtinge
Estelle Rubow met As daar ‘n god . . .
Caren Kearley met Die ongenooide gas
Carma Shaw met Oor die gebrokenheid van mossels
VERHALE:
1 ste plek: Lynelle Clark met Die stukkende windpomp op Hermansdrift
Baie geluk aan hierdie 6 lede
Projekbestuurder
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Viooltjie
Baie dankie vir al julle baie harde werk met die beoordeling. Baie geluk aan almal wat ook hier bo genoem word :-)