pleonasme
haar uiters hoë status
maak mevrou dokter kens
blouer as blou en soeter as soet
haar soetsappige hoog-drawendheid
oormaat van posisie bewustheid
laat mediokriteit medioker lyk
woordeboek woorde met laggie
wat sekerlik ure ingeoefen
voor ‘n blink spieël
lyk na laerskool –
kunswedstryd
opaal gesig
senuwee –
orrel
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.