Twee Seisoene Fee
Vivian se keel brand van ongestorte trane. Sy klem die legendariese swaard in albei hande vas; sy kan skaars glo dat dinge so lelik skeef geloop het. *Jy kan die res van die verhaal in “Eens…” lees in sagteband deur na die boekwinkel hier op INK te gaan of as ‘n luisterboek deur […]
Son se blom
Die Namib sy alleen ken die geheim die roete tussen berg en kloof Brandstofdampe, stofstorms verduister son se lig! warrel die winterwind ysig en koud Dwarrel gister se storms deur stof en sand en golwe spoel nie meer uit op die strand Volg die son se pad van oos na wes die hemel se blou […]
liefde vir die stofpad
Stofwolke sluip oor die horison waar wattewolke in die hemel baljaar. Met ʼn belofte van reën soos ʼn man se hand, ʼn Elia belofte vir die basdroog land. Tussen Calvinia en Sutherland, oor die grondpad waar die warrels wink, lê die landskap wat heet my geboorteplek, plek waar ek vrede vind. Weg van die bordeë […]
Inkubus
The thermometer of success is merely the jealousy of the malcontents – Salvador Dali Sy moes haarself ook ontvorm; vasgevang in die vlaktes van vergetelheid (in ‘n rustelose misnoegde droom) moes sy met swaar voete wat stadig slapend sleep- soos een wat met dooie vlerke probeer vlieg treetjie-vir-treetjie vorentoe stoei; om haar oogkorrels oor die […]
Dig en diep
Eevoudig mooi en sonder skyn tolbos in die wind vlindervladder in die lug sê dit met ‘n soen So sonder rede so onverklaarbaar ‘n eenvoudige gebaar van liefde wanneer lente ontwaak uit die gras Doeksag het die soet my ontvou sing sag, my hart ‘n soet refrein. ……
Gryp na grashalms
Jy gryp na lug die vlakte sleep op die bult se rug waarheen wil jy vlug? Die aarde gryp jou voete ontsteld oor al die woede en met wonde van twyfel… wonder ek of is daar plek vir my in jou drome
ALLETTA BOONZAAIER SLOTHOOFSTUK
HOOFSTUK 11 Toe die groot wit Mercedes voor die deur stop sak daar n stilte soos min in die sitkamer toe. Gert en Colleen staan op om die nuwe gas te gaan verwelkom en ons kan hoor hoe hulle groet en n paar oomblikke later stap hulle saam met Lukas du Toit die sitkamer in. […]
Nagstilte gedagtes
Nagstilte As die skadus langer rek en son verflou, kom skop die verlange nes… Die nag, saggies naderkruip. As die horison bloedbevlek die son groet, en die skemer daal… Die dag, vredig oorgaan in nag. Wonder jy ook soms oor die sin van die lewe? Die hoekoms? Waaroms, onbeantwoord, maal-kolk hier binne my. © Marlene […]
Suzette se storie
Suzette is ‘n kinderlose uitvoerende hoof van ‘n maatskappy. Sy smag na ‘n baba, maar dit ontwyk haar. En toe gebeur die ergste…
Rene se storie
Rene het baie spoke van die verlede wat haar jaag. Dan gebeur iets in haar lewe wat haar heeltemal laat afsluit en toemaak….