Vrydag oggend inspeksie
Dis vyf uur Vrydag oggend Mer n vaart spring Ig ui die bed Hy moet nog vloere blink skrop vanoggend En wat nog van sy omgekrapte kas en bed? Kwart voor 7. Derde vloer! AANDAG! Ig begin te bewe Ag tog,vandag loop als verkeerd in sy lewe Hy wag tot inspeksie verby is. Wat n […]
Syns vir die Najaarsblomme
Roesvlekke op die najaarsblomme vertel haar ‘n storie wat sy nie wil hoor nie. Mae knyp haar oë toe, maar dit help nie. Beelde van wat gebeur het vul haar hele wese. Twee Feëryke buite Feërie het baklei oor eienaarskap van die land waaroor sy loop. Swaarde het koppe verwyder; pyle het hul merk getref […]
Bitter verlede
Pynsend asof daar geen toekoms meer is nie Staar sy oop oe , roerloos in die skemernag in. Net gister, het hy uit my lewe gestap Kan liefde , na alles, saamwees,ons wees, so gou kwyn? My liggaam, my, my…was nie genoeg vir hom Dalk…het hy versadig geword van omhelsing, wat toe net n klug […]
Niks .
Dikwels voel ek net leeg, so hier diep binne my so asof ek in n ander se oe, niks beteken ja, soos n tapeserie, n nul op n lewenskontrak so apaat , onderwereld, leeg gedreineer. Vader ek niks, wil weer begin voluit herleef. Uitbreek uit die newels van grou grysheid Ek wil! ontsnap uit die […]
GISTER
Peinsend, asof dit net n nare droom was Dink hy aan gister, wat reeds veby is Die gebeure van gister, was tog net n groot las Reeds vaag, soos n styl heuwel bedek met oggend mis. Dan! sy het dan gese , sy het hom lief!! Maar tog-sy was so onseker? Twyfel, soos n neet […]
Naaste liefde.
Wat leerGod vir ons uit sy woord! Vir ons as sondaars uit Sy gebod? Dat ons, ons naaste moet liefhe Dis n bevel, uit God se woord Ook om verdraagsaam teenoor mekaar te wees Teenoor jou medemens Want God is altyd verdraagsaam Hoeveel te meer moet ons dan wees! Jesus het vir ons aan kruis […]
Stille jaloesie.
Jaloers wees is soos onsigbare blywende kanker vreet jou gedagtegang handeling weg stuk vir stuk Selfs die felste oorlog is kort duskant jaloesie Dit is n ewig verterende lekkende vage vuur vlam Selfsug en nederigheid word hier hergebore Selfs die onskuld in my ly daaronder Jaloesie, verweer emosie en ons mooie liefde tot bitterheid, blindheid, […]
Die liefde
Liefde is tower mooi Liefde is balsem teer Liefde is ewig onuitputlik Liefde bring ware wysheid Liefde bring tere desitlikheid Liefde bring louter geluk Liefde kan liefkosend wees Liefde kan die intmoontlike oplos Liefde kan twee sielsgenote saambind maar bowenal is , en bring en kan ware liefde nooit, nooit uitssterf nie.
Soet geur
Waar dit wyd is waar jy baie vêr kan sien verby die son se lyn is weerloos jou hande in die mond van mŏre Verby die horison se see waar die son warm skyn waar die blomme blom ‘n warm straal oor jou vee Jou soet geur dans oor my hart se vloer en my siel […]
Eens… Ontwaking
Sag land hulle en die wind waai verder. Alles is stil. Tog is daar belofte in die manier hoe die natuur wag. Die diere feë trippel weg om die voëls, insekte en ander gediertes wakker te maak terwyl die blomme feë elkeen ‘n plant kies om mee te begin werk. *Jy kan die […]