Jongste aktiwiteit:

kennis

skaars vier honderd jaar gelede
het geen wiel in afrika bestaan

vyftig jaar terug was tv onbekend
kortgolf en medium golf draadloos

veertig jaar gelede kom rekenaars
eers op drafstap in suid afrika aan

tien jaar gelede vermeerder kennis
teen een honderd persent elke jaar

vandag verdubbel totale aardse-kennis
nagenoeg elke drie maande van die jaar

vandag bereken hoog geleerdes oorgang
totale nuwe kennisbasis elke twaalf uur

om die menslike brein net te indeks
sou miljoene petabytes benodig word

hoogs geletterde wetenskaplike breine
bereik steeds nie hul totale vermoë nie

wat waar is, is dat ontwikkelde breine
onontwikkelde breine totaal verloor het

blootstelling aan veranderde omgewing
oormaat van digitale blootstellingsvlakke

ongeletterde massas verstaan steeds nie
die eenvoudigste wetenskaplike begrippe

vandag is meer mense oor wêreld bewus
van die Bybel as ooit tevore in geskiedenis

gaan die kennis-kloof wêreld terug dompel
in donker eeue van ongeletterde vervolging

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Marlene Erasmus het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • HENN het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • HENN het ‘n nuwe publikasie gemaak