
DIE EIE EK
DIE EIE EK
Elkeen het ‘n eie ek
ons sondes wat ons siel bedek
maak dit ons almal so bitter sleg
jou ego moet sommer dadelik vrek
tree jy op soos die grootste gek
nes ‘n dwaas wen die trotse eie ek
in hierdie lewe met sy bitter verdiet
voel dit soos ‘n geweer wat jou dood skiet
in hierdie harde lewe
almal is skuldig in hulle lewe
jy gee jou eie ek ‘n beter plek
soos die hond wat sy wonde lek
almal mag nie oordeel
niemand kry enige voordeel
jou sondes gaan jy self belas
ons almal bly in huise van glas
©Eleen an Deventer Vorster
Kopieregte voorbehou
06/06/2018
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.