
kierankies sal braai
vervlaks – duwweltjies steek mos seer
loop voor jou pad vol duwweltjies word
mense wat net van mense kan praat
vervlaks – duwweltjies steek mos seer
gruwelike skinderstories sal versuur
lewenswiel draai stadig maar seker
vervlaks – duwweltjies steek mos seer
loop voor jou pad vol duwweltjies word
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.