kuikendief
hande grys en verrimpel kramp
streel grillerig saggies rasper
oor wangetjies ongeskonde
wat skokkend bewerig kyk
donker oë van wellus
kyk ogies vol vrees
waar is mammie
waar pappie
in wêreld
van haat
dink
betyds
doen
iets
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.